President Brand Primêr Oorwin of Sterf |
Graad 4A President Brand Primêre Skool Posbus 30090 Pellissier
9322
|
Om ons
te kontak: |
Telefoon: 051-4224941 |
Elke
groep in die klas kies vir hulle ‘n slak wat hulle dink die vinnigste sal beweeg. Plaas
die slak op ‘n liniaal en motiveer hom om so vinnig as moontlik te beweeg. Meet
die afstand na 5 minute, 10
minute en 15 minute. Die
slak wat die verste in die 15
minute gevorder het, is
die wenner. |
Is julle lus om deel te neem? Skryf in!!! |