Afrikaans
Home ] Up ] isiZulu ] [ Afrikaans ]

Home Up HIV/AIDS Reconciliation

 

Welkom by ons website. Ons hoop om met hierdie bladsye die pyn van die verlede en vandag te verlos.

In die verlede het mense geveg, en baie het gesterwe. Die TRC het mense gehelp om te praat oor hul pyn van hierdie bloedige tydperk in ons geskiedenis.
Vandag is HIV/AIDS die grootste probleem wat ons land veroorsaak. Ons wil he dat mense praat oor hierdie probleem.